Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

TiekieliefTiekielief
2
56
Tiekielief

64 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is sag en liefdevol. Ek het 'n passie vir lewe. Positiewe denke is my rigtingwyser. Ek koester familie en...

Gremlin1981Gremlin1981
1
2
Gremlin1981

44 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is nie perfek nie en gee ook nie voor om perfek te wees nie. Almal het hul foute, maar die verskil is wat ons...

Skerpioen_952Skerpioen_952
1
1
Skerpioen_952

57 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika

As ek jou kies as my mens, dan het ek jou gekies vir ń leeftyd. Eks eerlik en lojaal. Eks oop en gemaklik...

JietaJieta
1
16
Jieta

53 - Hillcrest, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is fun en down to earth, hou van rondrits, erg oor familie, ek is lojaal en is partymaal impulsief. Lief vir...

Ogies1977Ogies1977
1
25
Ogies1977

48 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Tyd vir n nuwe begin! ●Eerlik ●Lojaal ●Opreg ●Hart vol liefde Is sosiaal en kan rustig...

Saam_geniet_die_leweSaam_geniet_die_lewe
7
54
Saam_geniet_die_lewe

63 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is enkellopend/geskei. Het ń goeie sin vir humor. Ek is ń sagte mens wat baie liefde het. Weet hoe...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025
Baie dankie vir hierdie webwerf, ek het regtig nooit kon dink dat ek my pasmaat hier sal vind nie. Ek is so tevrede hoe hy op my pad gekom het en ons altwee dien God saam, ons het God eerste geplaas voor ons enige besluite doen. Hy het soveel respek vir my en verstaan my voorwaardes 100%
Yolanda, 08 Februarie 2025
Ek het my hartsmaat op Flikvlooi gevind en us baie gelukkig. Ons deel dieselfde waardes en kuier gereeld. Ek glo Abba Vader het ons bymekaar gebring deur hierdie medium.
Johann, 20 Junie 2025